“Your time is limited, so don’t waste it living someone else’s life.” – Steve Jobs
Love.Peace.Light
Minki
“Your time is limited, so don’t waste it living someone else’s life.” – Steve Jobs
Love.Peace.Light
Minki
My vriendinne vintageblond en die goose het altwee al blogs geskryf oor die “eerstes en facing your fears”.
Ek is bang vir min…die obvious soos almal. Maar dan kry jy my waar my poepol soos n hoender bek begin maak oor hoogte. Ek is donners bang vir hoogte. Thus sal ek NOOIT vliegtuig kaartjies koop as ek kan ry nie.
Vandag verander alles…. My wingwoman die goose het my mooi gese (let wel, nie gevra nie) dat ons vandag gaan bungee jump. 2012 is after all oor facing your fears en “eerstes”….ek daoen albie vandag!
Ek is bang!!
Here goes!!
Love.Peace.Light
Minki
Die mens is maar ‘n snaakse ding. Is bitter ongelukig met ‘n situasie maar sal niks doen daaroor nie. Hoekom? Maklik, want ons hou nie van change nie. Ons is mos gemaklik (maar nie gelukig nie) so hoekom die kans vat?
My vraag is, hoekom nie? Hoekom moet ons tevrede wees met wat ons het as dit nie is wat jy soek nie.
My pa is op ‘n vroe ouderdom oorlede. Hy het pas 42 geword… 4 dae na sy verjaarsdag word hy net nie wakker nie.
Nou, ek is 30. Dis 12 jaar dan slaan ek daai 42. Ek wil nie terug kyk en vra “maar wat as”. Ek wil die kans vat … my Hoerskool se kreet was “Carpe Diem”… pluk die dag! Gryp elke opportunity wat jy kan.
Ek hoor talle mense vir my op die oomblik preek dat dis maar net hoe die lewe werk. Ons het verantwoordlikehede en kan nie gamble met dit nie …. maar ek sê ek kan nie so sit vir die res van my lewe nie….Ek is bereid om te gamble. Dis scary as hel maar dit moet gedoen word. Ek wil weet dat die kans gevat het. Eks ooreed alles gaan uitwerk maar as dit nie doen nie … hells bells, I gave it a shot!
Dis tyd, en met my vriendin die Goose wat deur die selle gaan sal ons mekaar ondersteun …
Daars soooo baie wat ek wil doen. En meeste van dit gaan nie gebeur terwyl ek hier sit nie. Maar wat is my volgende stap? Ek weet nie!! Al wat ek weet is dat dinge gaan verander… in ‘n groot way … so watch this space!!
2012 gaan ‘n jaar van eerstes en veranderings wees . Eks seker my vriendin http://vintagestrawberryblondgirl.wordpress.com/ sal saam my stem
Wens my sterkte !!
America het die Grammies en ons MK awards
Dis amper daai tyd van die jaar en alle Suid Afrikaanse musikante se hande is seker al pap-sop nat gesweet van die nerves. Die rooi tapeit sal uit gegooi word die 23ste Maart. Hulle harde werk van die jaar mag dalk grootliks beloon word.
Maar tot dan is dit ons, die public, wat die toekennings kies… So gaan maak julle keuse op … http://mk.dstv.com/category/awards/
Ekis so bly om vir Wrestlerish, Mumford & Sons, mr Cat & the Jackel, op die lys te sien.
Dis nogals moeilik vir my, veral as van my gunstelinge in een kategorie saam is!! Hoe kies mens? Die huewels maar Winterstasie se “Los My” is een van my gunsteling songs! En die beste groep?? Dis amper onmoontlik vir my om te kies!! En hoe kies mens die beste Indie groep??
Wel gedaan aan almal wat die lys gehaal het!!
Hier is die Nominees by kategoriee
Beste Video
Jack Parow - Tussen Stasies
Locnville – Stars Above You
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman – Modus Operandi
Spoek Mathambo – Control
Winterstasie – Los My
Beste “Newcomer”
Bittereinder - Ware Verhaal
Shadowclub – Guns n Money
Moses Metro Man – Huigelaar
The Greame Watkins Project – Music Affair
Mr Cat & The Jackal – The Devil Always Wants To Dance
Beste Groep
Van Coke Kartel - Ondier Kom
Shadowclub – Good Morning Killer
Zebra & Giraffe – Undo These Lies
Die Heuwels Fantasties - Buitenste Ruim
Bittereinder ft. Tim Beumers - Slechte Mensen
aKING – Catch Alight
Beste “International Hit”
Mumford & Sons – Little Lion Man
Adele – Rolling In The Deep
LMFAO – Party Rock Anthem
Maroon 5 – Moves Like Jagger
Foo Fighters – Walk
Beste “SFX/ Animation”
aKING – Catch Alight
Goldfish – We Come Together
Mr. Cat & The Jackal – Bad Man Comin
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman – Modus Operandi
Van Coke Kartel – Ondier Kom
Beste “Rock”
Knave – Hollow Chamber
Van Coke Kartel - Vir Almal
Taxi Violence – Head Or Tails
Shadowclub – Guns n Money
Dead Alphabet – Eat You Alive
Beste “Indie”
Ashtray Electric ft. Gazelle – Release
Yesterday’s Pupil – Too Tired To Disco
Dance, You’re On Fire – Boxes Of Tigers
The LA Els – Soulkiller
Wrestlerish – Bodies Of Water
Beste “Hipster”
Fulka – Dancing In Our Darkest Days
Holiday Murray – Jirrey
Fire Through The Window – Lonely Hearts
Jack Parow - Byelville
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Beste “Dance”
PH Fat – The Big Five
Gazelle ft. Teba - Chic Afrique
Goodluck – Hop On Hop Off
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Jax Panik – Get Up
Beste “Radio Hit”
Kovsie FM – aKING / Catch Alight
Puk FM – Moses Metro Man / Huigelaar
Jacaranda FM – Elvis Blue / Lighthouse
MFM - Jax Panik / Dinosaur
Tuks FM – KONGOS / I’m Only Joking
Beste “Live Act”
Julle kan enige artist of band nominate vir die beste live act!!
So daar het julle dit…. Go for it!! Gaan vote nou!! Awê!!
Love.Peace.Light
Minki
Ok, so almal weet waste Oppikoppi freak ek is…. Soos voorheen gese het ons ‘n groep wat die “Oppikoppi Crew From The East …. the Far East that is” genome (corny, I know)
So twee maande voor die tyd begin ek met die preparations vir die jaarlikse fees en daar word ‘n nuusbrief geskryf om almal op hoogte te hou. Ons het self meetings …. net ‘n rede vir nog “geselghede”.
Die meisies kom by mekaar en ons maak die banner ens. Gelukkig is meeste van die girls deel van die “book club” (sal op ‘n anner blog hier oor skryf) so dit val dan in Book Club dae.
Maar die jaar wil ek effe vroër begin.
Ons het so paar nuwe linge wat die jaar wil saam gaan en ek kry elke jaar die selfde vraag…. Wat bring ek saam??
Die een ding wat ek oor elke jaar lag van Oppi is die Virgins wat dink hulle weet van beter. Hulle pak wat hulle gewoonlik saam kamp toe vat. Tente, op blaas matras, braai goetertjies, potjie, baie vleis ens…
Maar broer, suster … luister na Minki en die res van die Oppi gemeenskap… ons praat glad nie uit ons gatte uit nie… Jy sal dankie se na Oppi!!

So hier is my lysie ….
*Slaap Plek – bring ‘n TENT mense!! Tensy jy ‘n landrover of so iets het stel ek nie voor jy slaap in jou kar nie …. glo is dit BAIE ongemaklik!
* Slaapgoed – Dit word kak koud in die aand … Slaapsak, kussing en nog ‘n lekker warm kombers!! NET NIE ‘n opblaas matras nie…daars dorings!
* Sitplek – tensy jy op die vloer wil sit … of tensy jy ‘n steek soek en ek praat nie van die lekker steek nie! Die grond is hard en daars dorings oorals!!
* DRANK …. en baie van dit! Jy kan NOOIT genoeg hê nie. ONTHOU, as daar oor bly (twyfel) kan jy dit altyd huis toe neem maar jy gaan deur jou gat betaal vir nog drank as jy uit hardloop. Sluit jou drank weg in die boot wanneer jy loop of gaan slaap!! Meskien koop so ‘n kas elke maand (en ‘n bottle tequila/Jagermeister)
* Plastic Bottel(s) – Jy mag nie glas in vat nie (na die shows), blikkies raak ook baie vinnag warm. Ek stel voor gaan kry daai 2 – 3L flasks (vir koeldrank) by Game/Hyper. Maar gaan kry 2 vir jou self anders moet jy al die pad tent toe slet vir nog drank!!
* Kos – maar nie te veel nie! Bring eerder maklike kos … as jy van die geblikte goed hou bring dit (onthou tog net ‘n blik oopmaker!!). Rolletjies en koue vleis sal seker ook doen. Of net makliker, budget eerder om daar kos te koop. Dis nie so duur nie!! Max van R50 per dag!!Bring chips en sulke goed vir die munchies!! Los eerder die braai ding … dis wat ons doen wanneer ons bymekaar kuier daar in die oos rand! By Oppi is dit ‘n mors van tyd!
Toilet Papier : Moet nie eers vra nie … bring net… ‘n paar rolle!!
* Hout – JA BRING HOUT maar hulle verkoop wel daar. Wat is ‘n kamp sonder ‘n vuur!?? So bring teminste hout vir die eerste aand
* Kontant – Wel…. laas jaar het hulle die nuwe system gehaad van die Standard bank cards … jy laai jou geldtjie daarop maar jy kon direk van jou bank kaart ook doen. Nie seker of hulle dit weer gaan doen nie. Maar die queues by die ATM is kak lank … en jy mis uit op shows as jy daar gaan staan en jy gaan kontant nodig he vir die Jose Ceurva tent!!
* First Aid – dink Rehidrate, Kopseer Pille, Lewer Pille en Rennies …. dit sal jou lewe(r) red!!!!! Pleisters help ook vir die steekery =P en tweaser vir die dorings
*Klere – Nou ek onthou iemand het dit verlede jaar so beskryf : Dit word warmer as Lucifer se kamer deur die dag en kouer as Hitler se hart in die aand. Pak vir altwee en girls en boys… creative thinking is in orde!
* “Festival Shoes”: Moet asb tog nie jou nuwe skoen in pak nie… kies jou vrotste tekkies/docs vir Oppi. Jou nuwe designer skoene gaan in sy moer in wees na die naweek!! Ek ASB tog, GEEN PLAKKIES EN OOP SKOENE NIE. Gumboots werk ook
* Safety!! – soos in kondome ouens en gals … you never know when opportunity comes knocking on your door
Maar ek stel voor as jy wil “score” doen dit in die eerste dag… na dit is almal gross!!
* WATER: Nes drank kan jy nie genoeg van dit hê nie!! Bring BAIE …. As jy dink jy het genoeg gekoop, koop maar nog!!!! Hyperama het die kamp 5L bottles wat op vou … vir R40.00 en dit hou vir altyd. Gaan kry ‘n paar en maak hulle vol!
* Wet Wipes – uhm weereens stof mense….jys permanent vol van dit!! Die wet wipes is ‘n lifesaver! Koop sommer van clicks se waterless soap…
*Groot “was bak” of Camping Shower– Die storte by Oppi is baie lank en dis yskoud. Ek het my les al geleer …. sal my nie maklik in daai storte vang nie. Sooo Ek vat gewoonlik ‘n skottel en was sommer net daar by my tent
* Ys – Een van die belangrikste …. Jy sal vir my oop mond soen na die advice. Gaan koop so R200 se droe ys … Vat 2 moerse cooler bokse…. een vir Droe ys en jou extra ys ys te hou en dan die ander een om die drank koud te hou. ONTHOU, moet nie jou bier by die droe ys sit nie (droe ys vries bier)
* Waterless Shampoo: Dink nou mooi …. nat hare, geen haardroeër, wind en stof …. dit skree sommer Nagmerrie!! Gaan koop by Clicks , dit werk!
* Bank : Soos in ‘n sofa… MK het ‘n kompitisie elke jaar. Die beste bank kry ‘n lekker spot met die Main Show …. maar ons doen dit nie vir dit nie… Oppi is net nie Oppi sonder ‘n bank nie … Gaan skaf ‘n cheap een aan
* Foon Kar- Charger – DUH!! Cell C het though ‘n stall daar gehaad laas jaar om uit te help
* Pad Lock – Sluit maar die drank/ coolerbokse maar weg in die tente wanneer jy shows gaan uitcheck … Although al die mense moer vriendelik is raak van hulle baie desperate as hulle drank klaar is en kan hulle dalk net joune gaps
* “Face bandanna” – Weereens, Oppi is stowerig … Jy raak maar lekker gatvol van al die stof in jou mond en neus…
* Permanent Marker – Merk op jou arms waste shows jy wil kyk…. dit help ALTYD!!
* Cool tunes – Verkieslik Suid Afrikaans! Vir wanneer ons by die kamp site is … lekker mellow tunes en feel good party maar los asb om hemels naam vir ou Nicoles Louw by die huis (of beter, verbrand die cd…jy sal vir my later dankie se).
‘n kamara – En hou dit by jou!! Jy sal hoeveel “Kodak” momements kry van ander mense maar meer belangriker, jou pelle!
Dis al wat ek nou aan kan dink. Gooi asb enige iets extra by comments!!
DIE COUNTDOWN NA 2012 http://www.timeanddate.com/counters/customcounter.html?msg=Oppikoppi+2012!&day=09&month=08&year=2012&hour=09&min=&sec=&p0=111
Love.Peace.Light
Minki
Die song beteken vir my…ek MOET dit een keer n week luister!
Maar dit gaan nie oor n man vir my nie maar net eerder die lewe…. Beautiful!!!!
“do do do do do do do do do
I wear a demeanor made of bright pretty things
What she wears, what she wears, what she wears
Birds singing on my shoulder in harmony it seems
How they sing, how they sing, how they singGive me nights of solitude, red wine just a glass or two, reclined in a hammock on a balmy evening
I’ll pretend that it’s no thing that’s skipping my heart when I think
are you thinking bout’ me babe? I’m crazy over youAaah Aaah Aaah
there’s something in the water, something in the water
Aaah Aaah Aaah
There’s something in the water, that makes me love you like –I’ve got halo’s made of summer, rhythms made of spring
What she wears, what she wears, what she wears
I got crowns of words a woven each one a song to sing
Oh I sing, oh I sing, oh I singGive me long days in the sun, preludes to the nights to come previews of the mornings laying in all lazy give me something fun to do like a life of loving you
Kiss me quick now baby I’m still crazy over youAaah Aaah Aaah
there’s something in the water, something in the water
Aaah Aaah Aaah
there’s something in the water that makes me love you like I doOooh oooh oooh Oooh(x3)
Give me nights of solitude, red wine just a glass or two, give me something fun to dooooo
Aaah Aaah Aaah
there’s something in the water, something in the water
Aaah Aaah Aaah
there’s something in the water that makes me love you like I doAaah Aaah Aaah
there’s something in the water, something in the water
Aaah Aaah Aaah
there’s something in the water that makes me love you like I –Do do do do do do do”
Lekker Sondag hou mense…ek gaan nou langs daai swembad gaan verkeer.
Love.Peace.Light
Minki
This gallery contains 1 photo.
Oppikoppi 2011 Unknown Brother…. ek het ‘n video clip gemaak van ons fotos … hoopelik die jaar kan ons ‘n cam corder reel en ‘n meer awesome een maak!! gaan kyk maar gerus! http://vimeo.com/34550323 Lekker naweek!! Love.Peace.Light! Minki xxxx
Ek was nog nooit n groot fan van “doef-doef” musiek nie…fine, ek kan seker lekker gat swaai op dit maar dis nie asof ek dit by die huis luister nie of daarvoor betaal nie.
Nooit sou ek eers daarin dink dat ek Minki ooit van dubsteps sal hou nie….enter 3Q, Mynies, Gypsy boy,Jacques en natuurlik mr Pratt (met die hulp van die strobe light by Smick en Bok se plek)… Ek is n believer
En ek vind myself na dubsteps luister …by die huis…en dan verlang ek na die strobe *sug* … En dalk die koppi (solank as mynies my abba)
Sal maar stadig oor die dubsteps!
Love.Peace.Light
Minki