Daily Archives: Januarie 29, 2012

kom ons duik

kom ons duik

My vriendinne vintageblond en die goose het altwee al blogs geskryf oor die “eerstes en facing your fears”.
Ek is bang vir min…die obvious soos almal. Maar dan kry jy my waar my poepol soos n hoender bek begin maak oor hoogte. Ek is donners bang vir hoogte. Thus sal ek NOOIT vliegtuig kaartjies koop as ek kan ry nie.
Vandag verander alles…. My wingwoman die goose het my mooi gese (let wel, nie gevra nie) dat ons vandag gaan bungee jump. 2012 is after all oor facing your fears en “eerstes”….ek daoen albie vandag!

Ek is bang!!

Here goes!!

Love.Peace.Light
Minki