Ek het vriende wat ek sien
Ek is verslaaf aan nikotien
Ek hou van karre wat kan ry
Ek huil gewoonlik as ek baklei
Ek het gedink dat dit sou reÃ'n
Toe word ek stil en wag alleen
Tot jy kom klop het
Aan my deur
Ek het n dak bo-oor my kop
En in die winter like ek sop
Ek raak benoud wanneer jy luister
Net soos wanneer mense fluister
Ek wonder of jy sal onthou
Dat jou woorde aan my klou
Sonder om te kou
En ek skree 'n song vir jou my my lief
Bly nog n rukkie asseblief
Want as ek sing dan sing jy saam
In ˜n droom roep ek jou naam
Ek is so dronk soos Koos Kombuis
Daar is geen swembad by my huis
My sussie bly in Potchefstroom
Die mense daar rook almal boom
Vier seisoene in jou traan
Hou my vas wanneer jy gaan
En ek weer alleen hier staan
So ek skree ˜n song vir jou my lief
Jy is n engel en n dief
Want as ons sing
Dan sing ons saam
In n droom roep ek jou naam
“Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom
As sy droom Sy sê daar’s nog so bitter baie dinge
/ Wat sy nog wou doen.
“Sy vra is jy wakker hy sê ja en sy vra
Sê my wat sal jy doen met ’n miljoen /
Een miljoen woorde.
Koor:
Ek sal poetry skryf
oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak
en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
in ’n nuwe taal vir ons gebore
Met een miljoen woorde.
Ek skryf jou naam op die stam van ’n boom
Waar jy nou woon
En ek wens ek kan jou nog een keer vra
" Hey wat doen ons vandag?"
Koor:
Ek sal poetry skryf
oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak
en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
in ’n nuwe taal vir ons gebore
Met een miljoen woorde.
Hy sê hy sukkel om te slaap as hy droom... droom van haar.
If nothing ever really dies then
why do I feel barely alive?
If we're only living for second tries then
baby surely I should spend the night
CHORUS:
You should speak your mind,
and I could be a nicer guy
If I tried
You could be just fine,
hanging on those lines
but I would die
before I let you take me alive
BRIDGE:
And I'd give anything
To wake up next to you again
As die donker my kom haal
en die here my nie soek nie
as die osoonlaag vergaan
en in 'n kandelaar van sterre val
begrawe my hart op Klein Tambotieboom
en strooi my as oor die Bosveld-horison
jy het nie 'n graad nie
en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
en die verte in van 'n krans af te staar
die gelukkigste wat ek ooit was
op die naat van my rug in die natuurreservaat
die wind sing my naam
en deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
geïsoleer in donderweer
ver van die wolkekrabbers
net die atmosfeer wat aan ons kleef
en 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
jy weet ek het nie
ek het nie 'n agenda nie
Wel stel dit so, as die tou breek is jy vir ewig van jou vrees genees…