Ek ry ’n ’75 Beetle met die naam van Parratjie (super sexy nê?)…
Ek’s Wacky, Wild, ‘n Ma, Single, Drama Queen, Moody, vol kak, Extreme Nature Lover, Musiek Junky, Oppikoppi Groupie? , Hippie, love parties, goeie wyn en yskoue bier (eks ’n Castle Girl), haat dit om alleen te wees en le altyd in die strate, Bitchy as jy my die kans gee . Ek vloek. Belanrikste eks MINKI. My kop is permanent vol muis neste. Ek haat ”flashy” en waarduer die ouer ”vintage” stuff meer. As ek ’n theme song kon kies vir my lewe sou dit Alanis Morissete se “One hand in my pocket “
Ek skryf maar kak en my spelling is net so uiters kak! Wat ek op die hart het gooi ek maar hier neer…. dis nie te sê wat ek sê is wet nie.
Love.Peace.Light <3



Hahaha! Dis super! Love it!
Ek het jou post oor die oppikoppi gelees en baie geniet! Ek beplan ‘n artikel oor ‘n paar “folk” tipe events. Ek skryf vir mediaclubsouthafrica.com – kan ek van jou goed “quote” oor Oppikoppi en die belewenis?
emily
Asb doen!!! Ek sal graag dit wil lees … hou maar my blog dop die volgende paar maande. Ek beplan ‘n paar blogs oor sulke events! SA is vol van die musiek kultuur maar ek twyfel mense besef oor hoe groot ons is met Folk en Indi!!
Ek het my “FOLK” idol in lewende lywe verlede jaar gesien by Oppi. Michelle Shock het die stage gerock!
xxxx